Troeteldier Reis Houers vir Honde en Katte

Hout Troeteldier Reis Houers vir Honde en Katte – Hout kiste, diere reis houers – wood boxes

Troeteldier reis houers is n’ vereiste met die verhuising van jou troeteldier na die Verenigde Koningkryk of enige ander bestemming per vliegtuig. Hul word ook benodig indien jy jou troeteldier op die pad vervoer.

Groot honde reis houer.

diere reis houers

diere reis houers

Selfs al verhuis jy self jou troeteldier, is dit altyd n’ goeie en veilige idee om die dier in n’ reis houer te hou tydens die reis. Die houer moet groot genoeg wees vir die dier om in gemaklik te wees en goeie ventilasie is beslis n’ vereiste. Troeteldier houers kan vervaardig word van hout of plastiek. Hout troeteldier reis houers is baie meer goedkoper as plastiek houers, veral vir die groot hond reis houers.

Vervoer houers vir katte kom gewoonlik net in een grote, maar die hout troeteldier houers kan volgens spesifikasie vervaardig word om jou troeteldier te pas. Die houers is nie groter as wat benodig word nie, aangesien lug vrag kostes volgens volumetriese gewig bereken word.

Hout Troeteldier Houers Vervaaardig Volgens Jou Spesifikasies

Benodig jy n’ houer om jou troeteldier oorsee te stuur? Of dalk n’ verpakkings krat om jou produkte mee te verskeep?

Ons fabriek vervaardig houers en kratte om jou benodighede te pas. Hierdie troeteldier houers, kat houers en hond houers is perfek vir die oorses verhuising van jou troeteldiere.

Vervaardig van sterk en duursame gelamineerde hout, ons hout kratte is die antwoord vir jou benodighede. Die hout is weerbestand en is behandel om oorses hout uitvoer wette na te kom.

Ons vervaardig nie net troeteldier vervoer houers nie, maar ook onder andere gereedskap houers, speelgoed kiste en nuttigheids kiste. Hout verskepings kratte word volgens spesifikasie vervaardig en is geskik vir die verpakking in verskepingshouers wat op bote en vragmotors gebruik word.

Indien jy n’ troeteldier oorsee wil stuur, sal jy n’ houer benodig wat goed geventileerd is, n’ waterbak het en wat sterk genoeg sal wees om die reis te oorleef. Ons vervaardig hierdie’ spesiaal ontwerpte troeteldier kajuite om te verseker dat jou hond of kat goed beskermd sal wees met genoeg water en ventilasie. Ons vervaardig die kajuite binne n’ paar dae en ons beskik oor die nodige kontakte om jou te help om jou troeteldier oorsee te stuur.

Of dit nou n’ budgie of n’ skaap is, ons het die oplossing vir jou. Of jy nou jou klein katjie na New York of Kaapstad toe wil stuur, hierdie troeteldier reis houers is beslis die antwoord.

Ons vervaardig ook houers vir baie ander gebruike. Benodig jy n’ krat vir gespesialiseerde stukkie gereedskap? Geen probleem nie. Stuur vir ons die mates, of nog beter, bring die item en ons sal verseker dat dit veilig en stewig in die krat sal pas.

Ons verskaf al diere vervoerhouers aan die industrie vir jare. Animal Travel Agencies gebruik ons hout houers ekstensief vir die wereld wye verskeping van troeteldiere.

Chicken Shack, n’ pluimvee toerusting vervaardigings maatskappy, gebruik ons hout kratte vir hul gespesialiseerde toerusting. Hierdie items word regoor Afrika vervoer en op van die slegste paaie in die wereld. Hierdie’ kratte behou die gereedskap veilig.

African Gold, n’ vervaaridgende juweliers maatskappy, gebruik ons gespesialiseerde hout houers om hul juweliersware mee oorsee te verskeep.

  • Crates – kratte
  • Packaging – verpakking
  • Pet transport – troeteldier vervoer
  • Livestock crates – lewende hawe kratte
  • Wooden boxes – hout kiste
  • Animal transport – diere vervoer
  • Toy boxes – speelgoed kiste
  • Utility boxes – utiliteits houers
  • Animal travel boxes – diere reis houers
  • Cat transport – kat vervoer
  • Dog transport – honde vervoer
  • Equipment boxes – toerusting kiste
  • Custom made boxes – spesiaal ontwerpte kiste
  • Moving pets – verhuising van diere
  • Animal travel – diere reise
  • Animal transport – diere vervoer – wood boxes

Ons vervoer diere in ons gespesialiseers hout reis houers. Katte, honde en alle ander troeteldiere wat moet reis indien jy op reis gaan. Hierdie’ troeteldier vervoerings houers, kat houers en honde houers is ideaal vir die verhuising van troeteldiere oorsee deur troeteldier lugrederye. Wooden boxes for pets and pet travel are available in Johannesburg – www.woodenboxes.co.za

Die invoer van troeteldiere – importing pets

Alle diere (insluitend voëls, knaagdiere, ens) het ‘n Invoer Permit te hê.

Alle soogdiere vereis dat ‘n micro chip en ‘n geldige hondsdolheid inenting (geldig betekenis nie meer as 1 jaar oud en nie minder nie as 30 dae) Neem asseblief kennis dit neem 6 – 8 weke te boek kwarantyn. Troeteldier Vervoer

Daar is sekere bloed toets nodig is vir honde – u asseblief met ons in hierdie verband)

Daar is ongeveer 2 weke (14 dae) kwarantyn vir honde van sekere lande, kontak ons ​​asseblief in hierdie verband.

Daar is geen kwarantyn vir katte om Suid-Afrika van enige land. Voëls en knaagdiere moet ondergaan 30 dae kwarantyn.

Alle diere wat Suid-Afrika moet reis, openbaar vrag en nie as bagasie of dit terugbesorg sal word tot die punt van vertrek. importing pets, cat transport, move pet overseas, pets to UK, invoer van troeteldiere